Modulekode | JMK 454 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Hierdie module verskaf 'n gevorderde begrip van die visuele kunsdissipline in die verskillende fases soos bepaal deur die Kurrikulum en Assesseringsbeleidverklaring (KABV). Hierdie modules stel studente in staat om visuele kuns as vak op 'n verantwoordelike en effektiewe manier aan te bied as suksesvolle kunsonderwysers. Studente moet 'n probleem identifiseer, hul navorsing beplan en aanbied, asook klaskamerbestuur en leerderbehoeftes in die kunsklaskamer ondersoek. |
Modulekrediete | 3.00 |
Programme | |
Kontaktyd | 2 lesings per week, 2 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Geesteswetenskaplike Opvoedkunde |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 4 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App